Die Heelal - Janie Bay, Early B

Die Heelal - Janie Bay, Early B

Год
2020
Язык
`Niederländisch`
Длительность
248870

Nachfolgend der Liedtext Die Heelal Interpret: Janie Bay, Early B mit Übersetzung

Liedtext " Die Heelal "

Originaltext mit Übersetzung

Die Heelal

Janie Bay, Early B

Jou by ‘n show ontmoet

Rooi wyn in my bloed

My bene bewe

Wonder in jou oë

In jou oë

Van dae na weke

Onder die maan

Ons maak mekaar se sinne klaar

Soveel meer geraak

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Na als wat gebeur het nie

Na als wat ons deur is nie

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Nie vriende of verliefdes

Dis wat ons gekies het

As jy aan my raak

Weet ek dit is waar

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Ek en jy

Ons en die heelal

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

Ons het verdwaal

Mekaar vertel

Jou vasgehou

Ek kan onthou

Dis nou verby

Ons is okay

Gebruik jou hande

Jy maak als reg

Jou vuur brand

My twyfel weg

Jy maak als reg

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Na als wat gebeur het nie

Na als wat ons deur is nie

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Nie vriende of verliefdes

Dis wat ons gekies het

As jy aan my raak

Weet ek dit is waar

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Ek en jy

Ons en die heelal

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

Jy kan my my nie blame nie

Moet ook nie maak soos jy weet nie

As ons flop wil ek nie jou sien of van jou weet nie

I love hard, so break-ups it maak seer hier

Vertroue is ‘n gips vir my hart moet dit nie breek nie

Want dit recover nog van ‘n ontevrede verlede van al my ex’e flops

Ek is op ‘n pos as n ou ek doenit leka mos, ken dit ook baby girl jy weet ons

kan for life mos so leka blok

So baba sê maar vir my

Want ek en jy loop mos die lange lyn

Ons sal nooit kan net brasse bly

So baby ons moet vry tot laat verstaan jy my

Ons moet dit maak werk tussen ek en jy

Maak my lewe leka djy

Als van jou so reg vir my

Chise ek is uit, dankie Janie Bay

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Na als wat gebeur het nie

Na als wat ons deur is nie

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Nie vriende of verliefdes

Dis wat ons gekies het

As jy aan my raak

Weet ek dit is waar

Ons kan nooit weer net vriende wees nie

Ek en jy

Ons en die heelal

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

Ek en jy en

Ek en jy en

Ek en jy en

Ons en die heelal

Über 2 Millionen Songtexte

Lieder in verschiedenen Sprachen

Übersetzungen

Hochwertige Übersetzungen in alle Sprachen

Schnellsuche

Finden Sie die benötigten Texte in Sekundenschnelle.