Brandewyn En Coca Cola - Appel

Brandewyn En Coca Cola - Appel

Год
2019
Язык
`Afrikaans`
Длительность
216980

Nachfolgend der Liedtext Brandewyn En Coca Cola Interpret: Appel mit Übersetzung

Liedtext " Brandewyn En Coca Cola "

Originaltext mit Übersetzung

Brandewyn En Coca Cola

Appel

Nes die geroesde hok gaan die kettings breek

Ek is klaar gejok my polse sweet soos ‘n ou windpomp

Jy vat my hand sit dit teen jou rok

Jy fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor

Ek sien my kinders en hul kinders in jou oë

Ek kan voel hoe ek die greep verloor

Jy maak die honde los ek is op jou spoor

Ek is op jou spoor

Brandewyn en Coca Cola

Is jy die gif wat my so stout maak

Soos petrol en vuur

Op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand

In hierdie groot boere hart

Brandewyn en Coca Cola

Ek sal jou 7 sakke sout dra

Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat

In hierdie groot boere hart

Grond paaie het ons plat gery dit was ek my bakkie my hond en jy

Eendag sal ons weer oor die tye praat al is ons hare wit en ons asems skaars

Bly fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor

Ek sien my kinders en hul kinders in jou oë

Ek kan voel hoe ek die greep verloor

Jy maak die honde los ek is op jou spoor

Ek is op jou spoor

Brandewyn en Coca Cola

Is jy die gif wat my so stout maak

Soos petrol en vuur

Op ‘n droeë veld my bier is jy die veldbrand wat brand

In hierdie groot boere hart

Brandewyn en Coca Cola

Ek sal jou 7 sakke sout dra

Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat

In hierdie groot boere hart

Brandewyn en Coca Cola

Ek sal jou 7 sakke sout dra

Soos petrol en vuur op ‘n droeë veld my bier is jy die stem wat bly praat

In hierdie groot boere hart

Über 2 Millionen Songtexte

Lieder in verschiedenen Sprachen

Übersetzungen

Hochwertige Übersetzungen in alle Sprachen

Schnellsuche

Finden Sie die benötigten Texte in Sekundenschnelle.