Nonna - Appel

Nonna - Appel

Год
2019
Язык
`Afrikaans`
Длительность
203410

Nachfolgend der Liedtext Nonna Interpret: Appel mit Übersetzung

Liedtext " Nonna "

Originaltext mit Übersetzung

Nonna

Appel

Nonna, Nonna

Ek sien jou net op Sondae, Sondae

Skaap tjops en patats proe snaaks sonder jou

Ek sukkel om te kou, maar ek hoop jy kom kuier weer gou

Nonna, Nonna

Soveel dinge wat ek wil vra, wil vra

Gaan jou voete dalk eendag stil kan staan

Soek jy nog na die maan, mag jou drome jou volg waar jy gaan

Nonna Nonna

Dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar

Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar

Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna

Dis tyd om huis toe te kom

Nonna Nonna

Voor elke «maar» is 'n komma, komma

Ek moet weet: gaan jy bly of gaan jy gly?

Tot die einde van ons tyd, want jy soek altyd 'n rede om te ry

Nonna Nonna

Dis tyd om huis toe te kom, kom maar, kom maar

Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar

Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna

Dis tyd om huis toe te kom

Nonna Nonna

Dis tyd om huis toe te kom, kom maar kom maar

Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar

Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna

Dis tyd om huis toe te kom

Nonna Nonna

Ek sien my lewe in jou oë, ja, o ja

Hoe ons oud word op die plaas huis se stoep

Tot die hemele ons soek

Kan jy hoor hoe ek saans na jou roep?

Nonna Nonna

Dis tyd om huis toe te kom, kom maar kom maar

Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar

Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna

Dis tyd om huis toe te kom

Nonna Nonna

Dis tyd om huis toe te kom, kom maar kom maar

Die plaas is leeg sonder jou daar, jou daar

Ek hou 'n plekkie net vir jou my Nonna

Dis tyd om huis toe te kom

Über 2 Millionen Songtexte

Lieder in verschiedenen Sprachen

Übersetzungen

Hochwertige Übersetzungen in alle Sprachen

Schnellsuche

Finden Sie die benötigten Texte in Sekundenschnelle.